top of page

Projek 1000

Voltooi die vorm en ondersteun die 235 Beweging vir Selfbeskikking om te geregistreer.

Benodig vir "IEC Electoral Commissions Annexure 6"

As jy jou ID nommer gee, gee jy toestemming om jou ID nommer en handtekening te plaas op die "IEC Electoral Commission Annexure 6" registrasie vorms van die politieke party: "235 Beweging", wat slegs in die plaaslike munisipale verkiesings gaan deelneem, en met die enigste doel om Artikel 235 gebiede te vorm waar die meerderheid 235 Beweging stem.

Drawing mode selected. Drawing requires a mouse or touchpad. For keyboard accessibility, select Type or Upload.

n Aantal vol name, handtekeninge, en ID nommers word op die "IEC Electoral Commissions Annexure 6" benodig om die plaaslike munisipale verkiesing deel te neem.

bottom of page