Stem jy saam of nie?
- Besorgde Burder/Concerned Citizen

- Nov 2
- 1 min read
Hoe minder UNESCO weet oor die tuisskoolsektor van Suid-Afrika, hoe beter.
Toe Suid-Afrikaners in 2024 na die stembus gegaan het, het nie 'n enkele stembrief die naam van die Verenigde Nasies gedra nie. Ons het nie vir die VN gestem nie, maar UNESCO beïnvloed steeds beleid in ons land.
'n Onlangse UNESCO-verslag oor tuisonderrig noem regverdiging vir data-insameling. Ons stem nie hiertoe in of om ons mag (as 'n soewereine volk) aan onverkose globale liggame oor te dra nie.
Niks oor ons sonder ons nie!
.png)
Comments